Send

Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now


 

Property for sale in Klein Brak Rivier

Sort By
R 1 980 000

5 Bedroom House for sale in Klein Brak Rivier

8 Herold Walk, Klein Brak Rivier, Klein Brak Rivier
Add Favourite
This large family home consisting of 5 Bedrooms and 3 bathrooms is situated in the lovely area of Klein Brak. Klein Brak is a small coastal town situated in the Garden Route and lies between George and Mossel Bay. The home is ideally situated close to the Pick a Pay centre in Klein Brak and also just a few minutes' drive to the lovely beaches in the area. The ground level offers an bedroom and bathroom, open living area, lounge and a lovely braai-room that leads out to the backyard...
5 3 2
Erf Size: 899 m²
R 1 890 000

4 Bedroom House for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
This spacious four bedroom house, situated in Klein Brak River, has excellent scenic views of the Outeniqua mountain's and local farm lands. The house consist of four bedrooms, three bathrooms (one en-suite), living area's with balcony, kitchen (not open plan but well placed with own balcony) and a larger that normal double garage. If you are looking for space, scenic views and potential flatlet, this is the house for you. Don't wait contact us now for viewing!
4 3 2
Erf Size: 784 m²
R 640 000

Vacant Land / Plot for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Hierdie 725m2 Gelyk erf is gelee en baie netjiese area in Reebok. Erf is gelee in baie netjiese, alreeds gevestigde area met uitsig oor die see. Reebok is gelee in die Tuinroete en slegs n paar minute se ry vanaf George en Mosselbaai. Erwe soos hierdie raak baie skaars. Moet nie uitmis op hierdie koop nie, kontak ons nog vandag !! Wil jy 'n huis op hierdie pragtige erf bou? MacYoung bied die volle pakket in ons professionele span: Argitek, Ingenieur, Landmeter, bou- en konstruksie-kwotasie. Reageer op hierdie advertensie, en...
Erf Size: 725 m²
R 2 325 000

3 Bedroom House for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Hierdie lae onderhoudskoste siersteen huis is gelee in 'n baie rustige en netjiese buurt van Klein Brakrivier. Kom geniet die prag en natuurskoon sowel as rustigheid en stilte wat die Wes-Kaap jou bied. Die woning bestaan uit : 3 Ruim Slaapkamers met oorgenoeg ingeboude kaste, 2 Badkamers, Lieflikke stoepkamer met ingeboude braai, Oopplan eet en sitkamer, Baie netjiese kombuis met aparte opwas en spens, buite toilet, bonus is 'n buite stoorkamer en watertenk. Hierdie Huis is pynlik netjies en kan deur 'n ring getrek word met baie goeie afwerkings. Kontak...
3 2 2
Erf Size: 600 m²
R 9 215 000

11 Bedroom House for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Hierdie masiewe 11 slaap kamer woonhuis met elk eie badkamers ten volle gemeubileerd en klaar ingerig om as moontlike gaste huis bedryf tekan word. Uitsig oor die Kleinbrak rivier met die see in die agter grond is n pragstuk woonhuis. Kleinbrak is n baie gewilde vakansie bestemming en baie rustige See dorpie minder as 10km vanaf Hartenbos Wil jy 'n huis op hierdie pragtige erf bou? MacYoung bied die volle pakket in ons professionele span: Argitek, Ingenieur, Landmeter, bou- en konstruksie-kwotasie. Reageer op hierdie advertensie, en ons sal jou kontak...
11 11 8
Erf Size: 583 m²
R 2 145 000

6 Bedroom House for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Hierdie huis met 2x woonstelle is die ideale plek om te kom aftree met ekstra inkomste van verhuuring van woonstelle . Uitkyk op die plase wie kan nou vir beter vra . Die See dorpie Fraaiuitsig is gelee naby Kleinbrak en 30km vanaf George lughawe
6 4
Erf Size: 875 m²
R 2 490 000

3 Bedroom House for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Hierdie pragtige dubbel verdieping huis met sy netjiese afwerkings is gelee in die gewilde kusdorpie, Fraaiuitsig. Die pragwoning bestaan uit : Op gronvloer is 'n oop-plan sitkamer met kaggel, eetkamer en kombuis , Gaste toilet, Dubbel motorhuis met 'n opwaskamer. Grasperk en tuin aan agterkant met buite-braai asook 'n watertenk om tuin mee nat te maak. Trappe na boonste vloer het houtreeling gemaak van hout uit wynvate. Boonste vertrekke het pragtige houtvloere, 3 Slaapkamers ( baie ruim hoofslaapkamer wat uitloop op dek), 2 Badkamers waarvan hoofslaapkamer en-suite is, TV kamer...
3 4 2
R 4 290 000

Vacant Land / Plot for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
There is only a hand full of vacant stands like this one left. Ideal to build your mansion or exclusive guest house on, with a sandy beach right on your doorstep. Avoid disappointment and phone now! * Want to build a house on this great stand? MacYoung does the full package in our professional team: Architect, engineer, land surveyor, building & construction quote. Reply to this ad, and we will contact you to help you plan your dream home effortlessly.
Erf Size: 723 m²
R 640 000

Vacant Land / Plot for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Hierdie 725m2 Gelyk erf is gelee en baie netjiese area in Reebok. Erf is gelee in baie netjiese, alreeds gevestigde area met uitsig oor die see. Reebok is gelee in die Tuinroete en slegs n paar minute se ry vanaf George en Mosselbaai. Erwe soos hierdie raak baie skaars. Moet nie uitmis op hierdie koop nie, kontak ons nog vandag !! Wil jy 'n huis op hierdie pragtige erf bou? MacYoung bied die volle pakket in ons professionele span: Argitek, Ingenieur, Landmeter, bou- en konstruksie-kwotasie. Reageer op hierdie advertensie, en...
Erf Size: 725 m²
R 650 000

Vacant Land / Plot for sale in Klein Brak Rivier

Add Favourite
Belê nou in hierdie prag erf en bou vir jou n woonhuis na smaak in die hartjie van die Tuinroete in die Reebok area Wil jy 'n huis op hierdie pragtige erf bou? MacYoung bied die volle pakket in ons professionele span: Argitek, Ingenieur, Landmeter, bou- en konstruksie-kwotasie. Reageer op hierdie advertensie, en ons sal jou kontak om te help om jou droomhuis moeiteloos te beplan.
Erf Size: 601 m²
Sort By

Property Alerts

Be the first to see new properties for sale in Klein Brak Rivier


Get Email Alerts
Manage Alerts

An Alert has been created


My Property for sale in Klein Brak Rivier alert