Send

Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now


 

Property for sale in Oudtshoorn North

Sort By
R 1 470 000

5 Bedroom House for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Ruim drie slaapkamer dubbel verdieping woonhuis in stil rustige deel van Wesbank. Die regte tuiste vir 'n jong gesin. Kom benut die lieflike groot swembad en lapa met jou kinders en vriende. Die groot buitekamer met lugversorger kan op verskeie maniere benur word of dien as 'n vierde slaapkamer. Daar is verder nog ook 'n buitekamer met abblusie geriewe langs die motorhuis, asook onderdak parkering vir twee motors. Die slaapkamers is ruim met ingeboude kaste, die sitkamer het 'n kaggel terwyl daar regdeur die huis vier lugversorgers is. Kombuis met...
5 3 1
Erf Size: 967 m²
R 2 800 000

Commercial Property for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Gelee in die hoof straat van Oudtshoorn is hierdie besigheids perseel binne loop afstand van die midde dorp. Die gebou is geregistreer vir besigheids regte met n drank lisensie. Die geboue huisves ook n pragtige 3 slaapkamer woonhuis met alle geriewe. Die perseel is 550m² en die geboue vir die besigheid is 335m². Stap in, woon en bedryf jou besigheid van uit hierdie eenmaal in n leeftyd besigheids geleentheid.
Floor Size: 335 m² Erf Size: 550 m²
R 1 820 000

5 Bedroom House for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Lieflike groot teeldakhuis in n rustige woonbuurt. Hierdie huis het werklik ruimte , van die vier slaapkamers tot die leef areas. . . Genoeg pakplek in die ingeboude kaste Die oopvertrek woonstel het sy eie ruim kombuis en ablusie geriewe. Die geplaveide area by die swembad en onderdak braai maak dit gerieflik om jou onthaal ruimte buite netjies en skoon te hou. Die vertrek buite is n heerlike lokaal vir die jongklomp of kan as n sesde slaapkamer gebruik word. Genoeg veilige parkeer ruimte is in die tandem motorhuis met...
5 3 3
Erf Size: 909 m²
R 1 065 000

3 Bedroom House for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Ample parking, good position to be used as a commercial property. Three sides walled. Swimming pool with undercover braai. Oudtshoorn activities and many more. : Oudtshoorn is the commercial and tourism centre of the greater Klein Karoo region (encompassing Prince Albert, De Rust and Calitzdorp). The Cango Caves: One of the worlds great natural wonders, sculptured by nature through the ages. It is situated close to the Klein Karoo Town of Oudtshoorn. Mysterious and breathtaking limestone formations in a wide variety of natural colours, a subterranean wonderland. Regular guided tours...
3 2 1
Erf Size: 1,092 m²
POA

Farm for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Geleentheid vir n intrepeneur om hierdie plaas tot groter hoogtes te vat. Slegs tien minute se ry teerpad langs vanaf die sakekern. Die imposante woonhuis met sy drie leefareas , eetkamer , vyf slaapkamers . (hoofslaapkamer is ensuite)en twee badkamers maak dit gerieflik, Die goed ingerigte kombuis met spens asook die volledige was en strykgeriewe buite met stoorkamers en dubbel motorhuis rond hierdie prentjie af. Die twee selfhelp gaste eenhede wat losstaande is van woonhuis , kan elk vier persone huisves. Vanuit die gedeelde sit en eetkamer stap die gaste...
Size of farm: 91 ha
R 1 820 000

5 Bedroom House for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Lieflike groot teeldakhuis in n rustige woonbuurt. Hierdie huis het werklik ruimte , van die vier slaapkamers tot die leef areas. . . Genoeg pakplek in die ingeboude kaste Die oopvertrek woonstel het sy eie ruim kombuis en ablusie geriewe. Die geplaveide area by die swembad en onderdak braai maak dit gerieflik om jou onthaal ruimte buite netjies en skoon te hou. Die vertrek buite is n heerlike lokaal vir die jongklomp of kan as n sesde slaapkamer gebruik word. Genoeg veilige parkeer ruimte is in die tandem motorhuis met...
5 3 3
Erf Size: 909 m²
R 9 700 000

Farm for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Hierdie plaas se 4x4 roete strek oor n uitdagende 40 km wat jou tot byna op die kruin van die berg neem en is een van verskeie bekende 4x4 roetes in die Suid-Kaap. Die wildsheining van 2. 4 m hoog is sowat sewe en twintig km lank en sluit feitlik die hele plaas in , waarvan ongeveer sestig persent uit bergagtige topografie bestaan. Daar is sewe gronddamme wat oor die plaas verspreid le en n boorgat toegerus met n sonkrag dompelpomp wat sowat 700lt water per uur lewer. Die Saffraanrivier...
Size of farm: 3972 ha
R 6 500 000

Commercial Property for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Lopende besigheid op 'n 5000vk meter en 2000vk meter onder dak. Drie straatfront geboue waarvan een as tweedehandse meubelwinkel bedryf word. Sweis werkswinkel en houtwerk afdeling vir waardetoevoeging aan herwinde materiaal en vervaardiging van venster rame. Aparte stoor gedeelte word tans verhuur. Die Boumateriale afdeling kan ook alleen gekoop word teen R2 230 000. 00, wat alle voorraad insluit. Sweiswerkswinkel en BTW uitgesluit. Hierdie is 'n gevestigde besigheid met alle uitbreidings moontlikhede.
Floor Size: 2,000 m² Erf Size: 5,000 m²
R 3 225 000

Commercial Property for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Gelee in die nywerheids gebied van Oudtshoorn met n gevestigde kliente basis wat kontrakte met bekende ondernemings insluit, bied jou die geleentheid om n goeie inkomste te genereer vir jouself. Die besigheid word verkoop as n lopende saak met al die toerusting wat n koel sleepwa insluit en die personeel, indien die koper dit so sou verkies. Stap in en bedryf jou eie slaghuis met baie potesiaal vir uitbreiding. Die gebou word nie verkoop nie maar n huur ooreenkoms is wel in plek.
Floor Size: 150 m² Erf Size: 2,056 m²
R 17 100 000

Farm for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Tagtig hektaar lusern op vrugbare diep grond , gelee in riviervalei . Totale plaas beslaan honderd en vyftig hektaar. Nege transportaktes en waterbeurte uit rivier wat vanaf berge met vars water gevoed word maak die plaas besonders. Die tagtig hektaar wat tans bewerk en besproei word is ook ingelys onder die twee damme wat Oudtshoorn boere se bron van besproeingswater is. Twee gronddamme op die plaas maak die bestuur van die besproeing makliker. Op n droer deel van die plaas is kampe vir die voer en grootmaak van vostruise volgens...
Size of farm: 151 ha
R 10 800 000

Farm for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Maklik toegangklige plaas ongeveer 12km van Oudtshoorn. Teerpad tot by die woonhuis. Daar is ongeveer 80HA bewerkte grond onder besproeing, waarvan 70HA ingelys is by Stompdrif en Kamanassie dam. Verder is daar verskeie water beurte uit rivierslote. Groot gronddam wat sowat 30 000 kub. Meter groot is. Die lusernlande is gelaser vir 'n eweredige vloedbesproeing. Lusern word verwerk tot voerpille met die plaas se eie toerusting. Heinings word goed onderhou. Die plaas word as 'n lopende saak verkoop. sowat tagtig IL de France ooie met lammers (tans 130) ingesluit by...
Size of farm: 175 ha
R 3 300 000

Commercial Property for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Twee geboue, twee erwe gelee in die nywerheids gebied. Saam as eenheid aangebied. Ongelooflike vloeroppervlakte. Kan apart bedryf word. Kantoor met lugverkoeling, verskeie stoorkamers groot oop stoor of fabrieks vloere twee instapkluise, ablusiegeriewe asook 'n kelder. Drie fase krag in albei geboue. Kleiner gebou met aparte koopkrag toegerus. CCTV stelsel met 13 kameras vergemaklik toesighouding en bestuur. Twee persele saam elektries omhein. Vloer oppervlak 1000+ vk meter. Erf oppervlakte 2200 vk meter en 1310 vk meter. Groot erf met geboue kan apart gekoop word. Prys daarvan onderhandelbaar. Slegs die geboue...
Floor Size: 1,300 m² Erf Size: 3,518 m²
R 1 290 000

Commercial Property for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Beleggings geleentheid. Nader aan al die pendelaars kan jy nie kom nie. Woonhuis en besigheidsgebou met goeie huurinkomste , Twee historiese sandsteen geboue. Woonhuis het vier slaapkamers een badkamer. Afdak vir voertuig
Erf Size: 461 m²
R 1 114 000

Commercial Property for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
Situated in the centre of Oudtshoorn, business districts lies this beautiful historic building for sale 300 m2 in total. Buy building only or take over stock.
Floor Size: 300 m² Erf Size: 323 m²
R 293 000

Vacant Land / Plot for sale in Oudtshoorn North

Add Favourite
This lovely erf is ready to be enhanced and ultimately offer a lovely home in a secure environment in a well situated and securely fenced village in the heart of Oudtshoorn. The area in which Oudtshoorn is situated was originally inhabited by Bushmen, as evidenced by the many rock paintings that are found in caves throughout the surrounding Swartberg mountains. The Klein Karoo Nasionale Kunstefees, better known as the ABSA KKNK, ("Little Karoo National Arts Festival"), South Africa's largest Afrikaans language arts festival, takes place in the town on a...
Erf Size: 536 m²
Sort By

Property Alerts

Be the first to see new properties for sale in Oudtshoorn North


Get Email Alerts
Manage Alerts

An Alert has been created


My Property for sale in Oudtshoorn North alert